South Cape Coins is South Africa's premier rare coin dealer

South Cape Coins featured on Ontbytsake

South Cape Coins op Mosselbaai is een van die belangrike handelaars in skaars goue munte met veertien jaar ervaring in die bedryf. South Cape Coins spesialiseer slegs in munte wat deur die Professional Coin Grading Service (PCGS) en Numismatic Guaranty Corporation (NGC) gegradeer is – die wêreld se twee toonaangewende onafhanklike graderingsmaatskappye. South Cape Coins spesialiseer in die samestelling van skaars muntportefeuljes deur beleggingsgraadmunte vir die oordeelkundige belegger wat portefeuljediversiteit en ‘n potensieel hoë koers van kapitaal-opbrengs verlang.  Aan elke kliënt word ‘n makelaar toegeken wat aan hom of haar persoonlike diens lewer.  Dit sluit ‘n volledige ontleding van beleggingsbehoeftes, aanbevelings en portefeulje opdatering,  asook enige tersaaklike inligting in. Met South Cape Coins se kundige advies kan die belegger seker wees van die beste transaksies wat by hul vereistes en begroting pas.

Source: http://www.ontbytsake.co.za/Pages/Sakegemeenskap/Algemeen/South%20Cape%20Coins

Share on facebook
Share on twitter
Share on print
Share on email

Did you know

The 1898 Single “9” is the most important African coin. Sold by South Cape Coins.

Understanding "No Grade"

Don't get caught out!

A guide to the states of condition that can cause a coin to be rejected for NGC certification.

Subscribe to our Newsletter